Suid-Afrika, dis tyd om agter ons rugby-seun te staan. Hoe kan ons Wêreldbeker 2011 toe gaan sonder Os.... ??? Kliek hier om jou sê te sê.
South Africa, it's time to stand behind our ruby son. How can we go to World Cup 2011 without Os.... ??? Click here to have your say.
24 comments:
Verseker!!! Ek staan 100% agter Os!!
- Marinus, Bloemfontein
Gee hulle gas, Os!
- Richard, Durban
Sterkte!!
- Gerrie, Brandfort
Hoe kan mens die grootste rugby geleentheid binne gaan sonder die beste skrum dokter??????
Os ons staan agter jou!!!
Radie Ferreira
Ons gaan op ons @#*$ kry in die skrums tydens die wêreldbeker, wie wil ou Helium nou weer saam vat. En moenie vir my sê die rede is finansieël nie. Dalk moet Helium 'n "pay cut" vat.
Os gaan nie hierdie mense se strooi vat nie!
Belaglik dat hy nie gaan nie!!!!
Os vir president!
Theuns, Welkom
Ek se nogsteeds die sogenaamde hulp afrigters moer eerder gaan. Wat het hulle dan nou al bereik? Os moet bly!
So tipes die hedendaagse SA! Kyk maar die onderwys, komandosisteem, ens, ens, ens. Doen weg met dit wat jy weet werk en gryp enigiets in sy plek met die flouste verskonings.
Os se weglating is maar net nog 'n bewys in 'n reeks daarvan. En o ja! Nie geld nie??? Kyk met hoeveel geld sit julle oor as die Bokke op groot skaal verloor. Belê in wenbokke (dus os ingesluit) en maak dubbeld sy ou salarissie!
Ooooeee, hulle gaan nog lang krokodil trane huil!! Dis soos om oorlog toe te gaan sonder 'n geweer! Staan Sterk Os - jy is NOGSTEEDS die beste stut in die hele wye wereld!! Div se moer!!
Moenie op jul woord terug gaan as jul beloftes gemaak het nie. Os het jare se ondervinding. Hy het my stem om te bly coach.
Os het 2 worldcups gewen. Piet helium het nog nie een bygewoon nie. Dis belaglik dat hy nie saamgaan nie. Hul verskoning oor geld is net so belaglik.
Dit is belaglik vir die span om wereld beker toe te gaan sonder OS!!!!!
Veral as hulle vir hom aan gedui het hy sou saam kom. Os, is een van ons sterkste speelers en verdien om die land trots te maak in die 2011 Wereld Beker!
Dit is heeltemal onaanvaarbaar SA Rugby Unie moet besin oor hierdie besluit!! Ek staan reg agter OS!!!
Auk, die Os, hy weet to plenty much van daai skram. Ons moet hom kry die black wing om daai skram te rig. So nou die span hoef nie baie te drek nie, cause drek is hom die whek, en ons wil hom nie die whek nie.
Die SA Rugby Unie moet besin oor hierdie belaglike besluit!! Ek staan reg agter Os!!
SONDER OS KAN JULLE MAAR BY DIE HUIS BLY.
DIE BOKKE HET NIE N KANS OM DIE WERELDBEKER TE RUIK NIE....OF IS DIT NOU WEER EEN VAN ABSA SE KWOTAS WAT HIER KOP UITSTEEK.
OS VERTEL HULLE JY KAN XHOSA PRAAT.
LAPPIES LABUSCAGNE
Leave all the Affirmative Action incompetant shit behind rather than leave Os behind !
Ek staan 100% agter Os!!
MEER AS DIE HELFTE WEET NIE EERS WAAROOR RUGBY GAAN MAAR KOM DIE WERELD BEKER RUGBY SIEN JY NET GELD VLOEI VIR PARTYS. OS EK STAAN 100% VIR JOU OM SAAM TE GAAN. WYS HULLE WAAR OS DIE WORTELS BEGRAWE HET.
Hulle het Os se geld gevat en dit by snorre die clown se salaris gesit daarom is daar nie genoeg om vir Os saam te vat nie. Halveer die clown se salaris en gee dit aan mense soos Os wat ten minste `n positiewe invloed op die span het. Ek dink ons moet `n petisie begin waarin ons die clown uitstem as hoofafrigter ek dink ons as `n lands burgers het ook mos `n se of wat?
Os MOET bly !
Geld is n baie flou verskoning - en niemand gaan vir dit val nie - SA Rugby het dan sotans n nuwe borg gekry van 300 MILJOEN ! Skrik wakker SA Rugby - dink julle ons is n klomp poppe - dis tyd dat ons die rugby beginte boycott - siende ons " SA Span " nooit rerig die beste SA Span is nie - omrede ons mense moet dra in die span - sowel as mense moet dra by die afrigters.
rugby wereld beker 2003 repeat- hier kom ons.
Dit is onaanvaarbaar dit hulle vir Os wil laat bly by die huis. Hy het meer Wereldbeker ervaring as enige huidige Springbok in die groep. Os se kennis sal baie beteken indien die bokke die wereld beker trofee wil verdedig in NZ. SARU moet hul oe oopmaak. Plaas daarvan dat hulle eerder vir Dick Muir, Gary Gol & Pieter de Villiers by die huis los
Post a Comment