Os du Randt is n SPRINGBOK murg-en-been!!!!!! Hoe kan SA Rugby hom by die huis
los. Hulle verskoning dat daar nie genoeg geld is om hom saam te vat nie dra
geen water..............dis belaglik!
Kry jou vriende om ook die blog te besoek en ons wys die RUGBY base dat ons hierdie
situasie nie aanvaar nie !
2 comments:
Os is n Springbok !!!!!!!!
Ek onthou in John Smit se boek hoe hy vir al die spelers rond om 'n kampvuur gesit het voor die wereld beker. Hy het 'n Springbok trui rond gestuur sodat elke speler kan praat oor wat dit beteken om 'n Springbok te wees. Toe die trui by Os gekom het toe besef almal hy huil want hy was so trots om weer die trui te dra. Hy is verseker 'n Springbok.
Post a Comment