Wednesday, 2 March 2011

Dit is Onaanvaarbaar !!!!!

Os du Randt is n SPRINGBOK murg-en-been!!!!!! Hoe kan SA Rugby hom by die huis
los. Hulle verskoning dat daar nie genoeg geld is om hom saam te vat nie dra
geen water..............dis belaglik!



Kry jou vriende om ook die blog te besoek en ons wys die RUGBY base dat ons hierdie
situasie nie aanvaar nie !





Suid-Afrika, dis tyd / South Africa, it's time.

Suid-Afrika, dis tyd om agter ons rugby-seun te staan. Hoe kan ons Wêreldbeker 2011 toe gaan sonder Os.... ??? Kliek hier om jou sê te sê.

South Africa, it's time to stand behind our ruby son. How can we go to World Cup 2011 without Os.... ??? Click here to have your say.